Daar was ’n tyd toe ons goed verleë kon raak oor Afrikaanse flieks, wat dikwels rondgeval het tussen die kleinhuisie en die deur-trekker met niks tussen die ore nie – net roomkoeke in die gesig. Nie ...
Met Showmax se kykNET Afrikaanse (en soms tweetalige) flieks kan jy sien hoe Afrikaanse leefwyses, sienswyses en waardestelsels oor die dekades verander het. Om nie van die aansitterige taalgebruik te ...
Die plaaslike fliekbedryf is gefragmenteerd en geen enkele oplossing bestaan vir alle probleme nie, skryf Karen Meiring. Ek reageer graag op die regisseur Oliver Hermanus se uitsprake in verlede week ...