MBOMBELA – Ons het van hulle al op die kassie gesien, dis al op radio bespreek en ander media huise het hulle al uitgewys en aangewys. As Afrikaanssprekende weet mens nie of jy moet lag of huil nie, ...
Die talentvolle Theo Nel (30) van Mountain View in Pretoria het die grendeltydperk as geleentheid gebruik om met sy nuutste musiek en videos kop bo skouers uit te blink. Die sanger is verlig dat die ...