Pretoria se Afrikaanse kunstenaars staan al reg vir die jaarlikse Aitsa-toekennings wat binnekort bekendgemaak gaan word. Vanjaar se musiektoekennings het weereens ’n rekord aantal inskrywings van 449 ...
Die “Dig By My” vertoning word hierdie Sondag, 10 Julie deur Jannie Moolman by die Atterbury Teater in Pretoria aangebied. Regoor die eeue heen, was daar nog altyd digters en skrywers, maar partykeer ...